“Die Here, die God van Israel, sê vir die boodskappers van die koning: Sê vir die koning van Juda wat julle gestuur het om te hoor wat Ek sê: Die soldate van die farao het gekom om julle te help, maar hulle het omgedraai en teruggegaan na hulle land Egipte.