Jeremia 37:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate van die farao het uit Egipte gekom terwyl die Galdeërs Jerusalem van al die kante aangeval het. Toe die Galdeërs dit hoor, het hulle weggegaan van Jerusalem.

Jeremia 37

Jeremia 37:2-14