En waar is julle profete nou wat vir julle die boodskap gebring het dat die koning van Babel nie teen julle en teen hierdie land sal kom oorlog maak nie?