Jeremia 36:9 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was die vyfde jaar nadat Jojakim seun van Josia koning van Juda geword het, in die negende maand. Al die mense in Jerusalem en almal wat uit die stede van Juda gekom het, het by die tempel bymekaargekom om ’n vasdag te hou.

Jeremia 36

Jeremia 36:6-12