Jeremia 36:7 Bybel vir Almal (ABA)

Miskien sal hulle vir die Here soebat dat Hy genadig moet wees en miskien sal hulle ophou om verkeerde dinge te doen, want die Here is baie kwaad vir hierdie mense. Hy het gesê Hy sal hulle straf.”

Jeremia 36

Jeremia 36:4-11