Jeremia 36:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die amptenare het na die koning toe gegaan, hy was in die binneplaas. Hulle het die boekrol in die kamer van die sekretaris Elisama laat bly. Hulle het vir die koning gesê wat Baruk in die boekrol geskryf het.

Jeremia 36

Jeremia 36:19-26