Jeremia 35:7 Bybel vir Almal (ABA)

En julle mag nie huise bou of koring saai of wingerde plant nie. Julle moet altyd in tente woon sodat julle lank kan lewe in die land waar julle vreemdelinge is.’

Jeremia 35

Jeremia 35:3-13