Jeremia 35:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die nageslag van Jonadab seun van Rekab drink nou nog nie wyn nie, hulle doen wat hulle voorvader gesê het. Maar julle doen nie wat Ek aangehou het om vir julle te sê nie.

Jeremia 35

Jeremia 35:5-16