Jeremia 35:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe koning Nebukadnesar van Babel na die land gekom het, het ons gesê: ‘Kom ons gaan nou na Jerusalem en gaan woon daar, weg van die soldate van die Galdeërs en die Arameërs.’ ”

Jeremia 35

Jeremia 35:6-19