Jeremia 34:22 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal vir hulle sê hulle moet terugkom na hierdie stad. Hulle sal oorlog maak teen die stad en hulle sal dit oorwin en verbrand. Ek sal al die mense laat verdwyn uit die stede van Juda, daar sal niemand woon nie.”

Jeremia 34

Jeremia 34:13-22