Jeremia 33:4 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek, die Here, die God van Israel, praat oor die huise van hierdie stad en oor die paleise van die konings van Juda. Hulle het party huise afgebreek om die muur van die stad sterk te maak vir die oorlog.

Jeremia 33

Jeremia 33:1-8