Jeremia 32:33 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het hulle rug na My toe gedraai, nie hulle gesig nie. Ek het aangehou om vir hulle te leer, maar hulle het nie geluister nie en hulle het nie gelewe soos Ek wil hê nie.

Jeremia 32

Jeremia 32:28-38