Jeremia 32:30 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Israeliete en die Judeërs het vandat hulle jonk was net dinge gedoen waarvan Ek nie hou nie. Hulle het afgodsbeelde gemaak en hulle het My geterg.

Jeremia 32

Jeremia 32:20-37