Jeremia 32:3 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Sedekia van Juda het vir Jeremia daar in die tronk gesit omdat Jeremia ’n boodskap van die Here gebring het en gesê het: “Die Here sê: Ek sal die koning van Babel help om die oorlog teen hierdie stad te wen.

Jeremia 32

Jeremia 32:1-9