Jeremia 32:18 Bybel vir Almal (ABA)

U is goed vir duisende mense maar U straf mense oor die sondes wat hulle voorvaders gedoen het. U is die Groot God, die God wat oorlog kan maak, u Naam is Here wat oor alles regeer.

Jeremia 32

Jeremia 32:12-20