Jeremia 32:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het met Jeremia gepraat. Dit was in die tiende jaar nadat Sedekia koning van Juda geword het, en die agtiende jaar nadat Nebukadnesar koning van Babel geword het.

Jeremia 32

Jeremia 32:1-5