Jeremia 31:37 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Niemand kan die hemel daarbomeet nie,en niemand kan kykof die fondamente van die wêreldreg is nie.So sal Ek ook nooitdie hele nageslag van Israel losoor alles wat hulle gedoen het nie.”

Jeremia 31

Jeremia 31:33-40