Jeremia 31:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal die jong vroue weerbly wees en dans,en die jongmans en die ou manssal saam met hulle dans.Ek sal hulle rou verander, en hulle sal vrolik wees,Ek sal hulle lewe verander,hulle was hartseer,maar Ek sal hulle bly maak.

Jeremia 31

Jeremia 31:8-20