Jeremia 31:10 Bybel vir Almal (ABA)

Volke, julle moet hoor wat die Here sê,julle moet dit vertel in die lande ver langs die see,julle moet sê:“Hy wat die Israeliete gejaag hetna al die kante toe,Hy sal hulle bymekaarmaaken Hy sal hulle oppas soos ’n herderdie skape oppas wat aan hom behoort,

Jeremia 31

Jeremia 31:1-14