Jeremia 30:18 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ek sal dit weer goed laat gaanmet die tente van Jakob,Ek sal weer jammer weesvir hulle woonplekke.Hulle sal die stad weer bouop die heuwel wat nounet klippe is,en die paleis sal weer staanwaar hy moet staan.

Jeremia 30

Jeremia 30:16-24