Jeremia 3:6 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was die tyd toe Josia koning was. Die Here het vir my gesê:“Het jy gesien wat die mense van Israel gedoen het? Hulle het My verraai. Hulle het afgode gaan dien op elke hoë berg en onder elke groen boom.

Jeremia 3

Jeremia 3:1-10