Jeremia 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Kyk na al die heuwelswaar nie bome groei nie.Julle het oral afgode gedien.Julle het langs die paaiein die woestyn gesitsoos Arabiere wat wagdat mense verbykom.Julle het afgode gedienen slegte dinge gedoen,en so het julle die land ontwy.

Jeremia 3

Jeremia 3:1-10