Jeremia 29:8 Bybel vir Almal (ABA)

“Ja, die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Julle moenie luister na die profete en waarsêers wat daar by julle is nie, en julle moenie luister na die mense wat sê hulle weet wat julle drome beteken nie,

Jeremia 29

Jeremia 29:6-14