Jeremia 29:26 Bybel vir Almal (ABA)

‘Die Here het jou gekies om priester te wees in die plek van die priester Jojada. Jy moet kyk dat alles in die tempel goed gaan. Jy moet elke mal mens wat sê hy is ’n profeet, in die blok sit en jy moet hom vasmaak met ’n ysterband om sy nek.

Jeremia 29

Jeremia 29:24-32