Jeremia 29:22 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die mense van Juda wat nou in Babel is, iemand wil vervloek, dan sal hulle sê: ‘Ons bid dat die Here met jou sal doen wat Hy met Sedekia en Agab gedoen het. Nebukadnesar het hulle in die vuur gebraai.’

Jeremia 29

Jeremia 29:12-31