“Die Here sê hierdie dinge oor die koning wat hier op die troon van Dawid sit en oor al die mense wat in hierdie stad woon, julle eie mense wat nie saam met julle na Babel moes gaan nie.