Jeremia 29:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ek weet wat Ek met julle wil doen. Ek wil hê dit moet goed gaan met julle in die jare wat sal kom, nie sleg nie. Julle moet kan hoop dat dit goed sal gaan met julle.

Jeremia 29

Jeremia 29:6-12