Jeremia 28:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die profeet Gananja seun van Assur, van die stad Gibeon, het in dieselfde jaar met my in die tempel gepraat. Dit was in die vierde jaar nadat Sedekia koning van Juda geword het, in die vyfde maand. Die priesters en al die mense het dit gehoor. Gananja het gesê:

Jeremia 28

Jeremia 28:1-5