Jeremia 27:7 Bybel vir Almal (ABA)

“Al die volke sal vir Nebukadnesar moet werk, en ook vir sy seun en vir sy kleinseun. Hulle sal dit doen totdat die tyd kom wanneer die mense van sy eie land Babel vir baie ander volke en groot konings sal moet werk.

Jeremia 27

Jeremia 27:3-15