Jeremia 27:5 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is Ek wat die aarde gemaak het, en ook die mense en die diere wat op die aarde is. Ek het dit gedoen met my eie groot krag, en Ek gee dit vir wie Ek wil.

Jeremia 27

Jeremia 27:2-13