Jeremia 27:3 Bybel vir Almal (ABA)

“Dan moet jy die ander jukke stuur na die konings van die land Moab, na die Ammoniete, en na die stede Tirus en Sidon. Jy moet dit stuur saam met die boodskappers wat na Jerusalem gekom het, na koning Sedekia van Juda toe.

Jeremia 27

Jeremia 27:1-11