Jeremia 26:13 Bybel vir Almal (ABA)

En nou moet julle reg lewe en goeie dinge doen en gehoorsaam wees aan julle God. As julle dit doen, dan sal die Here julle nie straf soos Hy gesê het nie.

Jeremia 26

Jeremia 26:8-18