Jeremia 25:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jeremia het gesê: “Ek het 23 jaar lank gehoor wat die Here vir my gesê het. Dit het begin in die dertiende jaar nadat Josia seun van Amon koning van Juda geword het. Ek het aangehou om met julle te praat, maar julle het nie geluister nie.

Jeremia 25

Jeremia 25:1-13