Jeremia 25:29 Bybel vir Almal (ABA)

Ek begin eerste by die stad wat aan My behoort en Ek laat hulle swaarkry, maar julle moenie dink Ek sal nie vir júlle straf nie. Nee, Ek sal júlle ook straf, want Ek bring mense om oorlog te maak teen almal wat op die aarde woon.”Dit sê die Here wat oor alles regeer.

Jeremia 25

Jeremia 25:23-38