Jeremia 25:19 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die farao, die koning van Egipte, gedrink, en sy amptenare en sy hele volk en al die mense wat naby Egipte woon en wat vir die farao moet werk.

Jeremia 25

Jeremia 25:9-26