Jeremia 25:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, die God van Israel, het vir my gesê: “Ek gee vir jou hierdie beker met die giftige wyn. Ek stuur jou na verskillende volke toe, en jy moet hulle almal laat drink van die wyn.

Jeremia 25

Jeremia 25:6-18