Jeremia 24:8 Bybel vir Almal (ABA)

Maar soos die slegte vye wat ’n mens nie kan eet nie, so sal koning Sedekia van Juda vir My wees, hy en sy amptenare en die mense wat nog lewe hier in Jerusalem en in hierdie land, hulle en die mense wat in Egipte woon.

Jeremia 24

Jeremia 24:1-9