Jeremia 24:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir my gevra: “Jeremia, wat sien jy?” en ek het gesê: “Ek sien vye. Die goeie vye is baie goed en die slegte vye is baie sleg, so sleg dat ’n mens dit nie kan eet nie.”

Jeremia 24

Jeremia 24:2-5