Jeremia 24:10 Bybel vir Almal (ABA)

Maar voordat Sedekia en sy mense hier weggaan, sal Ek oorlog en honger en siektes stuur totdat daar nie meer mense is in die land wat Ek vir hulle en hulle voorvaders gegee het nie.”

Jeremia 24

Jeremia 24:9-10