Jeremia 23:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal sê: ‘So seker soos die Here lewe, die Here wat die nageslag van die volk Israel gebring het uit die land in die noorde.’ Hulle sal terugkom na hulle eie land, hulle sal kom uit al die lande waarnatoe Ek hulle laat gaan het.”

Jeremia 23

Jeremia 23:1-15