Jeremia 23:36 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle moet nooit weer sê julle weet wat Ek gesê het nie, want net iemand wat sê wat Ek sê, mag so praat.”Maar julle verander die woorde van die God wat lewe, ons God die Here wat oor alles regeer.

Jeremia 23

Jeremia 23:28-40