Jeremia 23:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê oor die profete:“Omdat hulle dit doen, sal Ek hulle wilde-als laat eeten Ek sal hulle water laat drink wat giftig is.Ek sal dit doen omdat die profete van Jerusalemdie hele land ontwy het.”

Jeremia 23

Jeremia 23:7-19