Jeremia 23:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Dit sal sleg gaan met die herders van die skape wat aan My behoort. Hierdie herders het die skape laat wegraak en hulle het die skape na al die kante toe gejaag.

Jeremia 23

Jeremia 23:1-3