As julle regtig reg doen, dan sal daar konings kom wat op die troon van Dawid regeer. Die konings en hulle amptenare en hulle mense sal deur die poorte van hierdie paleis kom en hulle sal op waens en perde ry.