Jeremia 22:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê vir koning Jojakim:“Jy moet opklim teen die Libanon-bergen jy moet huil,jy moet hard skree in die land Basan,jy moet gaan staan op die Abarim-bergeen vra iemand moet jou help,want daar het niemand oorgebly nie,almal vir wie jy lief was, is dood.

Jeremia 22

Jeremia 22:17-30