Jeremia 21:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê vir julle wat buite die stad woon,op die rots bokant die gelyk grond:Julle dink julle is veilig daar en julle is nie bang nie,maar Ek is julle vyand.

Jeremia 21

Jeremia 21:11-14