Jeremia 20:2 Bybel vir Almal (ABA)

Pasgur het die profeet Jeremia geslaan en hy het Jeremia in die blok gesit wat in die tempelpoort, die Boonste Benjamin-poort, was.

Jeremia 20

Jeremia 20:1-3