Jeremia 20:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar, Here, U is die Sterk Soldaatwat my beskerm.Daarom sal my vyande val,hulle sal nie wen nie.Hulle sal verloor,hulle sal nie regkry wat hulle wil doen nie,almal sal aanhou om hulle te spot.

Jeremia 20

Jeremia 20:9-12