Jeremia 18:16 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is hulle skuld dat hulle land sal verander.Mense sal bang word wanneer hulle siendaar woon nie meer mense in die land nie,en hulle sal fluit.Dit sal altyd so wees.Almal wat deur die land loop,sal bang word en hulle sal hulle kop skud.

Jeremia 18

Jeremia 18:7-23