Jeremia 18:10 Bybel vir Almal (ABA)

maar wanneer daardie volk ongehoorsaam is en dinge doen waarvan Ek nie hou nie, dan sal Ek besluit Ek sal nie aan hulle die goeie dinge doen wat Ek belowe het nie.

Jeremia 18

Jeremia 18:1-20